
Ons almal het n road trippie gemaak kleinmond toe, lekker vroeg die oggend met n koffietjie vir die pad. Ek het n wonderlike werk!!!!! En toe nog meer toe ek my pragtige model sien, die mooiste hare, en pragtigste gelaat. Ek was in die hemel!! Die styl wat Nicola en Anneke in gedagte gehaad het, was amazing!! En ek kon speel met sagte krullle, n meer rowe see krul, en met warm bruine,