Wat ‘n skoonheid! Van binne & buite!
Dit was ‘n sprokies troue vir Erena en Marnus in die pragtige Rawsonville distrik, wat ‘n voorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag!
Fotograaf: He is Visual
Venue: Picardi Place
Make-up: Alicia Buckle
Weddings