NOIR du NOIR For as long as fashion has reigned supreme in our lives, a myriad of designers and photographers have created powerful and distinct editorials featuring the ultimate style classic – THAT TIMELESS BLACK DRESS… What an absolute pleasure it was to collaborate on this AMAZING editorial shoot, I loved every second of it…
It is always a pleasure to work with the team from FAIRLADY, and this time was no different! On location at the lovely La Paris, Alicia could work her make-up magic to showcase the best bridal looks for the season. Photo’s by Yolande Marx
Dit was vir my sooooo wonderlik en so groot vooreg en eer om deel te kon wees van hierdie pragtige nuwe jaar “party” shoot. Alles was net sooo mooi!!!! Nicola het vir my n paar hairstyles en makeup voorbeelde gegee, en ons kon so lekker speel!!! Die modelle was beautifull, en elkeen se “look”…
Ons almal het n road trippie gemaak kleinmond toe, lekker vroeg die oggend met n koffietjie vir die pad. Ek het n wonderlike werk!!!!! En toe nog meer toe ek my pragtige model sien, die mooiste hare, en pragtigste gelaat. Ek was in die hemel!! Die styl wat Nicola en Anneke in gedagte gehaad het,…
Wow!!! Is die photos nie pragtig nie!!! Het n sagte gevoel probeer skep, vir die advertensie vir die nuwe Special K. Wat n vooreg!!! Read more about the shoot on The Pretty Blog Photography: Yolandi Marx Styling: Nicola Pretoruis & Anneke Roux from Anna H Make-up & Hair: Alicia Buckle Venue: Christine Meintjes home
Ons almal kyk elke dag na The Pretty blog, ek weet dit is “gesave” op my home page van my rekenaar, en kry elke dag die mees ongelooflikste idee & inspirasies. Hierdie jaar was soooo ongelooflike jaar vir The Pretty blog, en hulle het in so baie maniere gegroei, kani wag vir als wat hierdie…
Some of you might have spotted our dreamy blush and cream inspired story in the latest Sarie Bruid magazine.
Hierdie workshop was gehou vir “Brides to be”. Dit is elke detail wat jy moet weet om jou troue te beplan: van die venue, tafel versierings, blomme, stoele, stoel covers, na die ligte, kandelare, na die kos, en terug na die fotograaf, videograaf, rok ontwerper, en na die skoene. En natuurlik waar ek ingekom het,…
Misi Overturf, dekor-en-leefstylkonsultant van Woodstock, wys haar somerstyl in Kalkbaai se hawe.