It is always a pleasure to work with the team from FAIRLADY, and this time was no different! On location at the lovely La Paris, Alicia could work her make-up magic to showcase the best bridal looks for the season. Photo’s by Yolande Marx
Wat ‘n skoonheid! Van binne & buite! Dit was ‘n sprokies troue vir Erena en Marnus in die pragtige Rawsonville distrik, wat ‘n voorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag! Fotograaf: He is Visual Venue: Picardi Place Make-up: Alicia Buckle
Leandra, was een van die mooiste vrouens wat ek nog ooit gesien het!!!!! Sjoe, sy is beeldskoon!!!! Ek was sooo opgewonde om haar make up te doen, sy wou die makeup saggies he, maar tog daar. Ek het gespeel met n mengsel van bruine, beige, taupe en goud. Asook die Blusher en bronzer was n…
Ek het Jenny eerste ontmoed toe sy n bridesmaid was vir haar vriendin se troue, en ek moes die hele tyd net se: WOW!!! Sy is beeldskoon!!!! Vandag voel Jenny soos my vriendin, en toe ek hoor sy het verloof geraak, het ek dadelik gese; Jenny ek doen jou make up!!!!!! Ek is altyd baie…
Ohhh, julle sal hierdie phototjies van Minke nog baie sien, dit is een van my mees gunsteling troues!!! Als van hierdie troue was perfek, en so baie detail!!! Minke het die mooiste styl, en het so baie detail tot als gebring. Dit maak dat Rock Heaven farm in Elgin my gunsteling trou venue. Dit is…
Baie dankie aan Christine wat hierdie pragtige bruidjie na my toe verwys het, dit was soooo groot vooreg om deel te kon wees van Melody en Christoph se groot dag. Ek het n roadtrippe gemaak Grootbos toe, die aand voor die troue,want Melody en Christoph was hier van Duitsland, en het net voor die troue…
Ohhh eerstens moet ek begin en se: Karina se rok is vir my DIE mooiste trou rok!!! Karina het reggemaak by Holden Manz, en hulle het vir ons hulle Joga kamer gegee wat n spier wil studio was, met baie vensters!! My droom “studio” vir eendag!!! Karina, het fantastiese styl, soos julle kan sien, en…
Ohhh ek was sooo opgewonde toe Christine my eendag bel, en vra of ek oopplekie het in my dagboek vir iemand baie spesiaal!!! Dit was vir my n reuse, reuse groot vooreg om Lydia se hare en make up te doen!!!!! Elke seconde, saam met hierdie pragtige bruidjie, was n seen vir my, sjoe, Lydia…
DIt was n fees om Nadine te make up!!! Van al my troues, bly Nadine se hare en make up my gunsteling!!! Haar tema was so romanties, met Elizabeth Stockenstroom se pragtige rok, kon ek bietjie meer speel met n smokey eye, maar met n plum en sjampanje en bietjie broze in kleur. Ek is…